Screenshot 2020-09-30 at 20.56.54.png

Screening of 50-year-old film reels banned in South Africa

Earlier this year a vintage camera collector bought a box of old 8mm and 16mm film reels and audio spools, dating back to 1967, from a deceased estate. What he discovered on these film reels left him speechless. 

In an interview with the camera collector – who prefers to remain anonymous – he stated: "I just bought this box of old film reels, thinking that there would just be some old home footage on them. How was I supposed to know what was going to be on those reels and the storm it would create?"  

The film reels show footage of Republic Intelligence agents investigating a strange object that landed on a farm in the Karoo on December 3rd, 1967. Rumours regarding the events that took place on that day was completely suppressed by the authorities at the time and it received little to no media coverage. 

The N.I.A has now, however, seized the footage and placed an international embargo on it, prohibiting it from ever being displayed publicly. In a brief interview, the head of investigation said: "It doesn't matter under which regime the footage was filmed. That footage belongs to the South African government and that's it." Furthermore, they have stated that they will not to disclose any other information regarding these films. 

Since September 2020, a vigilante group working under the nom de guerre ‘A Box of Film’ has been hosting secret screenings of the footage in undisclosed locations in Berlin, Amsterdam and Paris.

The vigilante group disseminates information regarding these secret screenings from a VPN-protected website called www.aboxoffilm.com

The public is warned to not, under any circumstances, attend these screenings. 

Screenshot 2020-09-30 at 20.56.31.png

Vertoning van 50-jaar-oue film-rolle verban in Suid-Afrika

Vroeër vandeesjaar het 'n kamera-versamelaar 'n boks vol ou 8mm en 16mm film-rolle en oudiobande wat uit 1967 dateer van 'n bestorwe boedel gekoop. Wat hy op hierdie film-rolle ontdek het, het hom stomgeslaan.  

In 'n onderhoud met die kamera-versamelaar – wie verkies om anoniem te bly – het hy gesê: “Ek het die boks ou film-rolle gekoop sonder om enige iets daarvan te dink. Ek het vermoed daar mag dalk ou "home videos" daarop wees of iets. Min het ek geweet wat ek daarop sou vind en die storm wat dit sou ontketen.”  

Die beeldmateriaal op die films wys hoe vier Republikeinse Intelligensie-diens Agente 'n eienaardige voorwerp ondersoek wat op 3 Desember 1967 op plaas in die Karoo geland het. Gerugte oor die gebeure wat op daardie dag plaasgevind het, is destyds deur die owerhede onderdruk en gevolglik het die gebeure geen dekking in die media ontvang nie. 

Die N.I.A het onlangs beslag gelê op die films en 'n interdik ingedien wat 'n internasionale embargo op die beeldmateriaal plaas en verbied dat dit ooit aan die publiek vertoon mag word. In 'n kort onderhoud met die hoofondersoekbeampte het hy gesê: "Dit maak nie saak onder watter regime die beeldmateriaal verfilm is nie. Die beeldmateriaal behoort aan die Suid-Afrikaanse regering en dit is dit." Verder het hulle ook gesê dat hulle geen bykomende inligting rakende hierdie films bekend sal maak nie.  

'n Vigilante groep wat bekend staan as "A Box of Film" beywer egter sedert September 2020 hulself om verbode ondergrondse vertonings van die films te hou in Europa. Hulle versprei informasie oor die vertonings deur 'n VPN-beskermde webtuiste genaamd www.aboxoffilm.com 

Die beeldmateriaal word as ongelooflik sensitief geag en die publiek word gewaarsku om onder geen omstandighede die vertonings by te woon nie.