BACKGROUND | AGTERGROND

Earlier this year, a vintage camera collector bought a box of 8mm and 16mm film reels and audio spools from a deceased estate. These film reels show how four South African Republican Intelligence agents investigate an unidentified object that landed on a farm in the Karoo on 1 December 1967. These film rolls are now screened publicly under the title: WESENS.

***

Vroeër die jaar het ‘n kamera-versamelaar ‘n boks vol 8mm & 16mm film-rolle  en oudiobande wat uit 1967 dateer van ‘n bestorwe boedel gekoop. Die beeldmateriaal op hierdie film-rolle wys hoe vier Suid-Afrikaanse Republikeinse Intelligensie-diens Agente  ‘n vreemde voorwerp ondersoek wat op 1 Desember 1967 op ‘n boer se plaas in die Karoo geland het. Dié film-rolle word nou aan die publiek vertoon onder die titel: WESENS.